Gekroon in Genade  – ’n Naweek net vir JOU!

Dames, ons gaan saam kuier, saam lag en sommer net weer onthou hoe dit voel om God se genade in ons lewens te ervaar. Moenie hierdie spesiale naweek misloop nie!

Wanneer: 1 - 2 Augustus 2026
Tyd: Saterdag 09:00 - 17:30  & Sondag oggend 08:00

 

Ons het amazing sprekers en werkswinkels wat jou weer nuwe moed gaan gee. En daar sal ook pragtige stalletjies wees om by rond te snuffel!

 

Saterdag word jy behoorlik bederf. Jou kaartjie sluit oggendtee, middagete én middagtee in. Bring jouself (en dalk ’n vriendin of twee!).

 Spring gou: Kaartjies is beperk.

Sien ons jou daar? Kom ons word saam herinner dat ons gekroon is met Sy genade! 

 

Date & Time

1 August, 2026 9:30 AM - 2 August, 2026 10:00 AM
Type
Price
Quantity
  • Kaartjie per persoon

    Price
    $50.00
    Quantity
Enter discount code